View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    17 Feb 2020
 

In ateljee: Ryk van Niekerk - Moneyweb

Markoorsig: Johan Gouws - Sasfin Wealth

Wanneer kan stadsrade self krag aankoop? Alan Winde – Weskaapse Premier

Ninety One se notering op koers: Hendrik du Toit – stigter en uitvoerende hoof van Investec batebestuur

Chris Griffith lê die tuig neer: Chris Griffith – uitgaande uitvoerende hoof, Amplats

SAB Zenele betaal rekordbedrag aan aandeelhouers uit: Adriaan Kruger – Moneyweb-joernalis

Wat is ‘n programmeerbare kamera en hoekom moet jy daaroor bekommerd wees? Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool

NUUTSTE POTGOOIE VAN
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link Romanse en finansies… hoe moet ongetroude paartjies oor geld dink? LUISTER IN APP
15 Feb 2020  /   Jaco Prinsloo – finansiële raadgewer, Alexander Forbes Financial Planning Consultants & Johan Gouws - Sasfin Wealth
Listen Live Link Die Reserwebank wil sy 50%-belang in African Bank verkoop LUISTER IN APP
15 Feb 2020  /   Kokkie Kooyman - portefeuljebestuurder, Denker Capital
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Sluit aan by Moneyweb vir
R63 'n maand, of R630 'n jaar
en verkry toegang tot die nuutste, insiggewende stories oor die finasiële wêreld deur kwaliteit joernalistiek te ondersteun.
Maak beter beleggingskeuses.
Sluit hier aan, kanselleer enige tyd.