In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Johan Gouws – hoof van adviesdienste, Sasfin Wealth Was April ’n swaeltjie of ’n somer?: Elize Kruger – onafhanklike ekonoom Dié silwer behoort aan Suid-Afrika: Wilhelm Hertzog – ontleder en portefeulje bestuurder, Rozendal Vennote Equites laat wiel met elektrisiteit: Irshaad Wadvalla – ESG-beampte, Equites Hoe gaan die “intelligente tesourie” van die toekoms lyk?: Dr Johan von Solms – hoof: bankwese en tesourie, Paysend |