In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Chantal Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth Wat beteken die Konstitusionele Hof-uitspraak teen Jacob Zuma vir beleggersvertroue? Jacko Maree – president se beleggingsgesant, JP Landman – onafhanklike politieke en ekonomiese ontleder & Theo Vorster – uitvoerende hoof, Galileo Capital EOH soek miljard by voormalige direkteure as skadevergoeding vir korrupsie: Stephen van Coller – uitvoerende hoof, EOH Verbruikersvertroue val skielik in die tweede kwartaal: George Kershoff – adjunk-direkteur, Buro vir Ekonomiese Ondersoek (BER) Vinpro doen aansoek om ‘n interdik teen die verbod op alkoholverkope: Christo Conradie – bestuurder: wynbesigheid, Vinpro |