In ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Markoorsig: Theo Vorster – uitvoerende hoof, Galileo Capital Wat beteken die vlak-2 inperkingsmaatreëls vir SA? Professor HB Klopper – uitvoerende dekaan, Navorsing en Institusionele Vennootskappe by die Da Vinci Instituut Brikor se winssyfers styg, ondanks Covid-19: Garnett Parkin – uitvoerende hoof, Brikor Vol damme beteken nie noodwendig watersekuriteit nie: Mike Muller – voorsitter van die tegniese komitee by die Water Instituut van Suid-Afrika Nog nie die einde vir e-tol nie: Layton Beard – woordvoerder, AA Wat behels digitale gesondheid in Suid-Afrika? Johan Abrie – strategiese vennoot, SA Doctors App |