In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Wat beteken Trump se oorwinning vir Suid-Afrika?: Johann Els – hoofekonoom, Old Mutual Wat steek in Networth se “aanbod” vir ArcelorMittal Suid-Afrika?: Harold Vermaak – uitvoerende hoof en stigter, Networth Investments Wat beteken Trump se oorwinning vir Suid-Afrika?: Hendrik du Toit – uitvoerende hoof, Ninety One Opleiding bevorder ekonomiese aktwiteitsvlakke: Dr. Riaan Steenberg – bedryfsdirekteur, NetEd Group Bitcoin spring tot ’n nuwe hoogtepunt: Christo de Witt – hoof, Luno Suid-Afrika |