RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | | Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Wat gaan aan by die departement van openbare werke en infrastruktuur?: Dean Macpherson – minister, openbare werke en infrastruktuur Growthpoint se nuwe groenkrag-program dalk ’n bloudruk vir eiendomsbedryf: Werner van Antwerpen – hoof: korporatiewe advies, Growthpoint Spook-kopers vertraag kodering van elektrisiteitmeters: Daphne Mokwena – bedryfs- en instandhoudingsbestuurder, Eskom Die FBI waarsku: Moenie jou foon by ’n publieke laaipunt laai nie: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool |
|
|
| | | Kenners antwoord luisteraarsvrae | Tinus de Jager | Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft en Elke Brink, direkteur en adviseur van PSG Route 21 beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. |
|
| | |
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 18.52 05 Aug, 18:05 | 1.39 % | EURZAR | 20.29 05 Aug, 18:05 | 1.82 % | GBPZAR | 23.65 05 Aug, 18:05 | 1.08 % | BTCUSD | 54,599.20 05 Aug, 18:05 | -6.57 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 79,578 05 Aug 00:00 | -1.19% | S&P500 | 5,346.56 02 Aug, 0:00 | -1.84% | Dow Jones | 39,737.26 02 Aug, 0:00 | -1.51% | BRENT | 76.46 05 Aug, 17:55 | -1.19% |
|
|
|
| | |
|