‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Dinsdag, 24 Januarie 2023
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Chantel Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth and Investment

Wat gaan aan by die WVF?: Teboho Maruping – kommissaris, Werkloosheidsversekeringsfonds (UIF)

Windkrag-vereniging wil só vir Eskom raad te gee oor hoe om nóg private kragprojekte aan sy netwerk te koppel: Mercia Grimbeek – voorsitter, Suid-Afrikaanse Windenergievereniging (SAWEA)

Sasol teken kontrakte vir 290MW met drie windkragprojekte: Danie Cronje –  senior vise-president van groen waterstof globale markontwikkeling, Sasol

Wynbedryf wil uit een mond praat: Rico Basson – besturende direkteur, Vinpro

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb –Maandag 23 ste Januarie 2023
Aangebied deur Absa
RSG Geldsake met Moneyweb –Maandag 23 ste Januarie 2023
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb
Suid-Afrika se ongebruikte mynskagte is dalk 'n oplossing vir ons kragkrisis
Suid-Afrika se ongebruikte mynskagte is dalk 'n oplossing vir ons kragkrisis
Ryk van Niekerk
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool gesels oor ongebruikte mynskagte wat dalk 'n oplossing vir ons kragkrisis kan wees.
Afriforum wil kernkragprojekte na Suid-Afrika lok
Afriforum wil kernkragprojekte na Suid-Afrika lok
Ryk van Niekerk
Die burgerregte-organisasie Afriforum het besluit om hul eie sonkragstasie op die been bring. Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum gesels oor die groep se krag plan.
Hoe lank gaan beurtkrag nog met ons wees?
Hoe lank gaan beurtkrag nog met ons wees?
Ryk van Niekerk
Eskom het sy stilte gebreek oor die voortdurende beurtkrag in die land. Jan Oberholzer, bedryfshoof van Eskom gesels oor die toekoms van beurtkrag in Suid-Afrika.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
17.25
24 Jan, 17:25
0.56 %
EURZAR
18.74
24 Jan, 17:25
0.22 %
GBPZAR
21.21
24 Jan, 17:25
-0.39 %
BTCUSD
22,844.78
24 Jan, 17:25
-0.29 %
Current Value Move %
JSE ALSI
80,037
24 Jan 00:00
-0.11%
S&P500
4,019.81
23 Jan, 0:00
1.19%
Dow Jones
33,629.56
23 Jan, 0:00
0.76%
BRENT
87.49
24 Jan, 17:14
-0.65%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa