‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeie middag John
Donderdag, 8 Februarie 2024
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft

ArcelorMittal gaan nog ses maande wag voor dit sy aanlegte in Newcastle en Vereeniging sluit: Kobus Verster – uitvoerende hoof, ArcelorMittal

Tshwane begin wanbetalers se elektrisiteit afsny: Jacqueline Uys – lid van die burgermeesterskomitee, Tshwane-metroraad

Redefine wil verkeersligte in Sandton tydens beurtkrag aanhou: Scott Thorburn – nasionale batebestuurder, Redefine Properties

Wat gaan Cyril Ramaphosa in sy staatsrede sê?: Tim du Plessis veteraan-redakteur en kommentator

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 07de Februarie 2024
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 07de Februarie 2024
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Beleggers stroom na nuwe Bitcoin-fondse
Beleggers stroom na nuwe Bitcoin-fondse
Ryk van Niekerk
Marius Reitz, hoofbestuurder van Luno Afrika gesels oor nuwe Bitcoin-fondse.
Eduvos maak sy merk in tersiëre onderwyssektor
Aangebied deur Eduvos
Eduvos maak sy merk in tersiëre onderwyssektor
Ryk van Niekerk
Dr Riaan Steenberg, bedryfsdirekteur van die NetEd Groep gesels oor hoe Eduvos privaat hoër onderwys toeganklik maak.
Rekord getal afgevaardigdes by die Mynbou Indaba meer “positief as vorige jare”
Rekord getal afgevaardigdes by die Mynbou Indaba meer “positief as vorige jare”
Ryk van Niekerk
Theuns Ehlers, hoof van hulpbronne en projekfinansiering by Absa CIB gesels oor die Mynbou Indaba.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
18.96
08 Feb, 16:29
0.36 %
EURZAR
20.39
08 Feb, 16:29
0.25 %
GBPZAR
23.86
08 Feb, 16:29
0.07 %
BTCUSD
45,059.36
08 Feb, 16:29
1.99 %
Current Value Move %
JSE ALSI
73,846
08 Feb 00:00
-0.63%
S&P500
4,995.06
07 Feb, 0:00
0.82%
Dow Jones
38,677.36
07 Feb, 0:00
0.40%
BRENT
80.41
08 Feb, 16:17
1.33%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa