View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    4 May 2020
 

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Theo Vorster – Galileo Capital

Wat gebeur as die Reserwebank staatseffekte direk by die regering begin koop? Dawie Roodt – hoof-ekonoom by die Efficient-groep

Absa help 376 000 kliënte met skuldverligting: Arrie Rautenbach – Bestuurshoof van Absa se Kleinhandel en Sakebank

Het miljoene van Transnet-pensioene na die Gupta’s gevloei? Wynanda Coetzee – prokureur, Geyser and Coetzee Prokureurs

Gaan Vodacom se nuwe 5G-netwerk ons lewens verander? Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool

 

NUUTSTE POTGOOIE VAN
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link RSG Geldsake – 1 Mei 2020 LUISTER IN APP
1 May 2020  /  Ryk praat persoonlike geldsake en gee raad tydens die onsekere tyd met Nerina Visser – beursverhandelde fonds-strateeg, etfSA.co.za & Johan Gouws – Sasfin Wealth
Listen Live Link Nuwe vlak 4 inperking regulasies vir werkgewers LUISTER IN APP
1 May 2020  /  Cas Coovadia – uitvoerende hoof, BUSA
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Sluit aan by Moneyweb vir
R63 'n maand, of R630 'n jaar
en verkry toegang tot die nuutste, insiggewende stories oor die finasiële wêreld deur kwaliteit joernalistiek te ondersteun.
Maak beter beleggingskeuses.
Sluit hier aan, kanselleer enige tyd.