In ateljee: Tinus de Jager- Moneyweb Markoorsig: Theo Vorster – Galileo Capital Wat gebeur met die sakewêreld in Vlak 3? Jan van Niekerk – portefeuljebestuurder, RECM Jy moet dalk meer opdok vir voorafbetaalde krag: Antoinette Slabbert – joernalis, Rapport Die informele sektor sê nee dankie vir maklike lenings: Theo Vorster – Galileo Capital Hoe moet jy jou kontantvloei bestuur? Rita Cool – finansiële beplanner, Alexander Forbes Elon Musk sit ‘n man in die ruimte en dit verander Nasa se besigheidsmodel: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool |