‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Maandag, 13 November 2023
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital

Vodacom gaan nog baie baat uit Vodafone Egypt: Shameel Joosub – uitvoerende hoof, Vodacom

Wat is die bemagtigingsreëls vir die vryhandel-permitte om landbouprodukte na Europa uit te voer?: Rico Basson – uitvoerende hoof, South Africa Wine

Dié mega-bakery botter Premier Foods se brood aan altwee kante: Kobus Gertenbach – uitvoerende hoof, Premier Foods Group

Jou aftree-besluit hoef nie meer ’n nagmerrie te wees nie: Martin Riekert –  hoof van kleinhandelbeleggings, Momentum Beleggings

Die internet-van-dinge is besig om geweldige vinnig in SA te groei: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur Instituut vir Tegnologie

Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 10de November 2023
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 10de November 2023
Tinus de Jager
Tinus de Jager – Moneyweb.
Kenners antwoord luisteraarsvrae
Kenners antwoord luisteraarsvrae
Tinus de Jager
Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth en Paul Kempff, besturende direkteur van Futurum Financial Group beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
Huiskoop is nie perdekoop nie
Huiskoop is nie perdekoop nie
Tinus de Jager
Renier Kriek, besturende direkteur van Sentinel Homes gesels oor winskope in die behuisingsmark.
Wat kan ons ekonomie baat uit die Springbokke se sege?
Wat kan ons ekonomie baat uit die Springbokke se sege?
Tinus de Jager
Sean van Zyl, finansiële beplanner van Old Mutual gesels oor sy twaalf lesse uit die Springboksege.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
18.77
13 Nov, 16:42
0.10 %
EURZAR
20.03
13 Nov, 16:42
-0.01 %
GBPZAR
22.97
13 Nov, 16:42
0.41 %
BTCUSD
36,720.30
13 Nov, 16:42
-1.20 %
Current Value Move %
JSE ALSI
71,732
13 Nov 00:00
0.47%
S&P500
4,415.24
10 Nov, 0:00
1.56%
Dow Jones
34,283.10
10 Nov, 0:00
1.15%
BRENT
81.55
13 Nov, 16:30
-0.07%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa