In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Die beurs sluit die week in die groen en die rand wen veld teen die dollar: Omri Thomas – uitvorende hoof, Abax Investments Wat kan jy verwag van einde Oktober se begrotingsrede?: Maarten Ackerman – hoofekonoom, Citadel Maak so om veilig te bly in die kuberruimte: Hannes Wessels – hoof: Suid-Afrika, Binance Kenners antwoord luisteraarsvrae: Omri Thomas – uitvorende hoof, Abax Investments & Richus Nel – finansiële beplanner, PSG Wealth |