In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Johan Gouws – hoof van adviesdienste, Sasfin Wealth Welkom in Suid-Afrika se NGV-era: Dr Nicholas Crisp – adjunk-direkteur-generaal: Nasionale Gesondheidsversekering (NGV), departement van gesondheid & Prof Alex van den Heever – voorsitter: studies oor die bestuur en administrasie van maatskaplike sekerheidstelsels, Universiteit van die Witwatersrand (Wits) Zero Carbon Charge sluit R4,3 miljard ooreenkoms met die Vrystaat-regering: Joubert Roux – medestigter, Zero Carbon Charge Discovery Invest stel SA se eerste bitcoin-fonds bekend: Estee Sevenster – senior aktuaris, Discovery Invest |