In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Nerina Visser – ETF strateeg en adviseur, etfSA Wenkbroue lig oor die Reserwebank vir Capitec met R56 miljoen beboet: Kokkie Kooyman – fondsbestuurder, Denker Capital Die private sektor glimlag oor nuwe tariewe om Transnet se spoorlyne te gebruik: Prof. Jan Havenga – emeritus professor: bedryfsingeneurswese, Stellenbosch Universiteit & logistieke raadgewer van die regering en die Wêreldbank Skoolfooie styg met meer as dubbeld die inflasiekoers: Riaan van der Bergh – adjunkhoof Federasie van Beheerliggame van Suider-Afrika (Fedasa) Dié Suid-Afrikaanse entrepreneur soek R245 miljoen by die Franse regering: Nicolaas van den Bergh – eienaar, Redline Breathalysers Microsoft gooi baie geld na nuwe KI-datasentrums: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool |