In ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Markoorsig: Drikus Combrinck – Capicraft Investments Wêreldmarkte bly onder druk, met die handelsoorlog tussen Sjina en die VSA wat die skuld dra: Prof HB Klopper – Uitvoerende Dekaan, Navorsing en Institusionele Vennootskappe by die Da Vinci Instituut Wat is jou regte as ‘n werker en ‘n werkgewer onder coronavirusbeperkings: Dr Meryl du Plessis – senior dosent, Wits se Regskool Dis Vrydagaand: so ons praat oor hoe jou sak geraak word in hierdie onsekere ekonomiese tye: Drikus Combrinck – Capicraft Investments |