In ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Markoorsig: Mia Kruger – direkteur navorsing en fondsbestuur, Kruger Internasionaal Werkloses kan nou nie meer registreer vir die R350 noodtoelaag nie: Prof. Andre Roux – ekonoom, Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool Ekonomiese stimuluspakette gee ook fondse hier ‘n hupstoot: Erik Nel – hoof beleggingsbeampte van Terebinth Capital en portefeuljebestuurder by die Amplify Strategiese Inkomstefonds Twee finansiële raadgewers luister na jou geldvrae: Mia Kruger – direkteur van navorsing en fondsbestuur, Kruger Internasionaal & Elke Brink – finansiële raadgewer, PSG Wealth (R21 Wealth Management in Stellenbosch) |