In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Die beurs hier in Johannesburg volg internasionale markte laer vandag: Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Wysigings word gemaak aan die Maatskappywet: Madelein van der Walt – vennoot, Webber & Wentzel Vroue sit ‘n soeterige wyn op Shoprite se rak: Beverly Farmer – medestigter en bestuurshoof, Women in Wine Onthou hierdie belastings is op vaste eiendom van toepassing: Renier Kriek – besturende direkteur, Sentinel Homes Kenners antwoord luisteraarsvrae Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft & Elke Brink – direkteur en adviseur, PSG Route 21 |