‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Vrydag, 2 Augustus 2024
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb 

Die beurs hier in Johannesburg volg internasionale markte laer vandag: Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft

Wysigings word gemaak aan die Maatskappywet: Madelein​​​​ van der Walt – vennoot, Webber & Wentzel

Vroue sit ‘n soeterige wyn op Shoprite se rak: Beverly Farmer – medestigeter en bestuurshoof, Women in Wine

Onthou hierdie belastings is op vaste eiendom van toepassing: Renier Kriek – besturende direkteur, Sentinel Homes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft & Elke Brink – direkteur en adviseur, PSG Route 21

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 01ste Augustus 2024
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 01ste Augustus 2024
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Die tyd van praat is verby
Die tyd van praat is verby
Ryk van Niekerk
Die stigter van Sygnia, Magda Wierzycka gesels oor haar agtergrond, loopbaan, die industrie waarin sy is, en die regering van nasionale eenheid.
Ouers moet mooi dink oor hoe hulle vir hul kinders se opvoeding gaan spaar
Aangebied deur Old Mutual
Ouers moet mooi dink oor hoe hulle vir hul kinders se opvoeding gaan spaar
Ryk van Niekerk
Henno Senekal van Old Mutual gesels oor hoe ouers vir hulle kinders se opvoeding moet spaar.
ArcelorMittal staal hom vir ekonomiese ommeswaai
ArcelorMittal staal hom vir ekonomiese ommeswaai
Ryk van Niekerk
ArcelorMittal het vandag winssyfers vir die 6 maande tot einde Junie bekend gemaak. Die omset was 3% laer, en die groep se wesensverlies het R1.1 miljard beloop. Kobus Verster, die uitvoerende hoof van ArcelorMittal gesels oor die resultate.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
18.23
02 Aug, 17:09
-0.24 %
EURZAR
19.88
02 Aug, 17:11
1.02 %
GBPZAR
23.33
02 Aug, 17:11
0.30 %
BTCUSD
62,695.90
02 Aug, 17:11
-3.30 %
Current Value Move %
JSE ALSI
80,518
02 Aug 00:00
-1.65%
S&P500
5,446.68
01 Aug, 0:00
-1.37%
Dow Jones
40,347.97
01 Aug, 0:00
-1.21%
BRENT
77.13
02 Aug, 17:00
-3.66%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on X/Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube Follow us on WhatsApp
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa