‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Dinsdag, 8 November 2022
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Mia Kruger – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal

Maak reg vir ‘n groot staatsdiensstaking: Jannie Oosthuizen – hoof bemiddelaar, PSA

Yamana laat val Gold Fields soos ‘n warm patat: Kobus Nell – multi-bates portefeuljebestuurder, Stanlib

Die president sê klimaatsverandering moet nie ontluikende lande se skuldprobleem word nie: Nicole Martens – senior rentmeesterskap professioneel, Old Mutual Investments

Ongetroud maar gelukkig saam? Besin nóú oor boedel- en aftreebeplanning en spaar julself baie pyn: Jaco Joubert – welvaartbestuurder, PSG Wealth

Die Johannesburgse Varsproduktemark is in ‘n haglike toestand: Christo van der Rheede – uitvoerende direkteur, Agri SA

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 07 November 2022
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 07 November 2022
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb
Nuwe boek kyk na die
Nuwe boek kyk na die "ANC Billionaires"
Ryk van Niekerk
Pieter Du Toit, skrywer van The ANC Billionaires gesels oor watter storie sy boek vertel.
Stellenbosch wil Kayamandi die eerste Smart Township maak
Stellenbosch wil Kayamandi die eerste Smart Township maak
Ryk van Niekerk
Hanli Brink, bedryfshoof van Stellenbosch Network gesels oor wat 'n Smart Township behels en of hierdie inisiatief ander sosiale probleme kan oplos.
Eskom gaan nog vir lank sukkel om genoeg elektrisiteit op te wek
Eskom gaan nog vir lank sukkel om genoeg elektrisiteit op te wek
Ryk van Niekerk
Antoinette Slabbert, senior verslaggewer by Rapport gesels oor of die vraag na Eskom se elektrisiteit kan daal en wat Eskom se ooreenkoms met Nersa vir verbruikers se sakke beteken.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
17.69
08 Nov, 17:47
-0.19 %
EURZAR
17.81
08 Nov, 17:47
0.35 %
GBPZAR
20.43
08 Nov, 17:47
0.15 %
BTCUSD
19,370.00
08 Nov, 17:46
-6.26 %
Current Value Move %
JSE ALSI
69,011
08 Nov 00:00
-0.62%
S&P500
3,806.80
07 Nov, 0:00
0.96%
Dow Jones
32,827.00
07 Nov, 0:00
1.31%
BRENT
97.78
08 Nov, 17:36
-0.17%
Moneyweb Insider Gold
Kry volle toegang tot al ons markaanwysers, beleggingsinstrumente en bekroonde artikels.
R63/maand of R630/jaar
SLUIT AAN
Jy kan enige tyd kanselleer.
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · 5 8th Street · Houghton Estate, Gauteng 2196 · South Africa