In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Kliënte se apatie wurg die Purple Group: Charles Savage uitvoerende hoof – Purple Group Seriti glo SA gaan nog lank steenkool as kragbron gebruik: Dirk Miller – hoofbestuurder, Klipspruit Steenkoolmyn, Seriti Resources Zimbabwe wil ‘n digitale geldeenheid bekend stel wat aan goud gekoppel is: Dawie Roodt – uitvoerende direkteur en hoofekonoom, Efficient Groep Finansieringsmodelle vir KMOs is aan die verander: James Noble – hoof van groot-en kleinhandel en konsessie, Absa Dié tegnologie kan jou sê hoeveel krag jou sonpanele opwek, en gáán opwek: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool |