In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Schalk Louw – portefeulje bestuurder, PSG Old Oak Absa dank Sipho Pityana summier as direkteur af: Sipho Patyana – voormalige direkteur, Absa & Kokkie Kooyman – direkteur en befondsbestuurder, Denker Capital Sakevertroue markeer die pas in die vierde kwartaal: Ettienne le Roux – hoof ekonoon, RMB Moenie té opgewonde word oor die regering wat nie teen die eens bemagtig, altyd bemagtig-uitspraak gaan appelleer nie: Tebello Chabana – Senior Executive of Public Affairs and Transformation Hoekom is verskillende lande se regulatoriese beleidbenaderings jeens kriptogeldeenhede so uiteenlopend? Marius Reitz – bestuurder, Luno |