In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Theo Vorster- beleggingsbestuurder, Galileo Capital Absa PMI wys beurtkrag byt baie seer: Lisette de Schepper- die kwartaallikse vervaardigingsopname en aankopebestuurdersindeksredakteur by Buro vir Ekonomiese Navorsing Die Inkomstediens het nou sy visier op trusts: Piet Nel- projekdirekteur van professionele ontwikkeling, SAICA 27Four stel ‘n nuwe R10 miljard Sukuk vir Moslembeleggers bekend: Werner Opperman- hoof van alternatiewe beleggings, CAIA Ruimterommel raak ‘n reuse-probleem en die eerste elektriese passasiersvliegtuig styg op: Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by Institute for Technology Strategy and Innovation |