RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | | Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Chantal Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth VSA plaas Tencent op sy swartlys oor dit besigheid doen met die Chinese regering: Steve Minnaar – portefeulje bestuurder, Abax Investments Amsa sluit sy Newcastle-fabriek en die uitkringeffek kan tot 100 000 mense hul werk kos: Neels van Niekerk – bestuurshoof, die internasionale staalvervaardigers van Suid-Afrika SA nou ook deel van die koor wat 15% van multinasionale maatskappye se winste wil hê: Piet Nel – onafhanklike belastingkonsultant Reuse daling in kakoa-produksie jaag sjokoladepryse op: Pierre le Roux – eienaar, Sengi Kakao |
|
|
| | | Skoolfooie styg met meer as dubbeld die inflasiekoers | Ryk van Niekerk | 'n Peiling deur News24 bevind dat skoolfooie met meer as dubbeld die inflasiekoers sal styg. Riaan van der Bergh, adjunkhoof van die Federasie van Beheerliggame van Suider-Afrika (Fedsas), gesels oor skole wat moontlik meer stewige kwytskelding aan ouers kan toestaan. |
|
| Die private sektor glimlag oor nuwe tariewe om Transnet se spoorlyne te gebruik | Ryk van Niekerk | Die publikasie van die netwerkverklaring is verlede maand vrygestel. Prof. Jan Havenga, emeritus professor in bedryfsingeneurswese aan die Universiteit van Stellenbosch en logistieke raadgewer vir die regering en die Wêreldbank, verduidelik hoe die tariewe vir private operateurs bereken sal word, en gesels oor die vooruitsigte. |
|
| |
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 18.63 07 Jan, 17:36 | 0.38 % | EURZAR | 19.34 07 Jan, 17:36 | 0.29 % | GBPZAR | 23.30 07 Jan, 17:36 | 0.24 % | BTCUSD | 98,468.20 07 Jan, 17:35 | -3.13 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 84,142 07 Jan 00:00 | -0.71% | S&P500 | 5,975.38 06 Jan, 0:00 | 0.55% | Dow Jones | 42,706.56 06 Jan, 0:00 | -0.06% | BRENT | 76.96 07 Jan, 17:25 | 1.22% |
|
|
|
| | |
|