In ateljee: Ryk van Niekerk - Moneyweb Markoorsig: Theo Vorster - Galileo Capital Bloedbad op wêreldmarkte! Deon Gouws – beleggingshoof, Credo Wealth in Londen Hoekom reageer kommoditeitspryse so heftig? Wilhelm Hertzog – portefeuljebestuurder, Rozendal Partners Wat is die impak van die virus op SA se toerismebedryf? Cornelis van der Waal - navorsingshoof, Wesgro Werkgewers se stappe om die virus te beheer kan jou verlof raak: Johan Olivier – Webber Wentzel Jou trollie kyk wat jy koop... en jy hoef nooit weer in 'n ry in 'n winkel te staan nie: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool |