In ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Markoorsig: JB Smith – verskansingsfondsbestuurder, Sequoia Capital Daar is goedkoper geld te leen vir Suid-Afrika in die Covid-19 pandemie: Dawie Roodt – hoof-ekonoom by die Efficient-groep ‘n Britte sê versekeraars moet Covid-19 eise uitbetaal, en dit raak Suid-Afrika: Birgit Kusche – Medeprofessor: eenheid vir versekeringsreg en bestuur, Universiteit van Pretoria Hoe gaan jy Januarie deurkom sonder ‘n sent in jou sak: Rita Cool – finansiële beplanner, Alexander Forbes & JB Smith – verskansingsfondsbestuurder, Sequoia Capital |