RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | Donderdag, 2 November 2023 |
|
|
| Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Daar is net R4.8 miljoen in die R3 miljard BHI Trust-ponzi se bankrekening oor: Ciaran Ryan – vryskutskrywer, Moneyweb Die regering loer vir ‘n geheimsinnige Reserwebank-fonds om fiskale gate toe te stop: Dawie Roodt – stigter en hoofekonoom, Efficient Groep EasyEquities ontstel met R25-fooi: Carel Nolte – bemarkingshoof, EasyEquities Die Agoa-konferensie skop in Johannesburg af: Rico Basson – uitvoerende hoof, South Africa Wine Van harde myngeskille tot duisende kilometers op ‘n fiets: André Vos – direkteur, Norton Rose Fulbright |
|
|
| | | Hoe siek is Suid-Afrika se geldsake? | Ryk van Niekerk | Dawie Roodt, stigter en hoofekonoom van Efficient Groep, Lullu Krugel, hoofekonoom van PWC Suid-Afrika, Madalet Sessions, portefeuljebestuurder en medebestuurder: SCI Gebalanseerde en Stabiele fondse by Denker Capital, en Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth. |
|
| Special Report | Was Sars's budget realistic? | Ryk van Niekerk | 'Compared to the original February estimate, we are R1bn over that – but we are also paying out more in refunds, and we are paying them faster': South African Revenue Service Commissioner Edward Kieswetter. |
|
| Aangebied deur Finbond | Markte was verlig met die begroting | Ryk van Niekerk | Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth gesels oor die markte se reaksie op die mini-begroting. |
|
|
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 18.44 02 Nov, 17:03 | -0.49 % | EURZAR | 19.61 02 Nov, 17:03 | 0.26 % | GBPZAR | 22.46 02 Nov, 17:03 | -0.17 % | BTCUSD | 34,903.41 02 Nov, 17:03 | -1.37 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 71,265 02 Nov 00:00 | 2.19% | S&P500 | 4,237.86 01 Nov, 0:00 | 1.05% | Dow Jones | 33,274.58 01 Nov, 0:00 | 0.67% | BRENT | 85.39 02 Nov, 16:51 | 0.65% |
|
|
|
| | |
|