RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | Woensdag, 16 November 2022 |
|
|
| Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Discovery top beleggingswenk van die dag: Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Daar werk 3000 spoke by Prasa – minister: Prof.Hugo Pienaar – direkteur, Cliffe Dekker Hofmeyr Alle Suid-Afrikaners moet sonpanele op hulle dakke installeer en Eskom help: Dr Wessel Swart – energie spesialis SA boere staan spring om nuwe tegnologie te gebruik: Cobus De Bruin – hoof van Kliëntwaarde-voorstelle vir Landbou, Nedbank Hoekom het FTX se inploffing so ‘n groot uitkringeffek?: Wiehann Olivier – vennoot & digitale bates leier – oudit, Mazars |
|
|
| | | Hoe goed beheer Suid-Afrika indringerplante? | Ryk van Niekerk | Prof. Brian van Wilgen van Stellenbosch Universiteit gesels oor die indringerplante wat die grootse probleme veroorsak, hoe dit onder beheer gehou kan word en hoe hierdie situasie gaan lyk oor tien jaar. |
|
| | Maak maar reg vir nog baie beurtkrag | Ryk van Niekerk | Antoinette Slabbert, senior verslaggewer by Rapport gesels oor hoeveel beurtkrag verwag kan word en of die redes vir beurtkrag binne die bestuur se beheer is. |
|
|
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 17.25 16 Nov, 17:35 | -0.45 % | EURZAR | 17.93 16 Nov, 17:35 | 0.01 % | GBPZAR | 20.48 16 Nov, 17:35 | -0.38 % | BTCUSD | 16,534.00 16 Nov, 17:35 | -2.10 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 72,607 16 Nov 00:00 | -0.54% | S&P500 | 3,991.73 15 Nov, 0:00 | 0.87% | Dow Jones | 33,592.92 15 Nov, 0:00 | 0.17% | BRENT | 92.37 16 Nov, 17:24 | -1.42% |
|
|
|
| | Kry volle toegang tot al ons markaanwysers, beleggingsinstrumente en bekroonde artikels. | R63/maand of R630/jaar | | Jy kan enige tyd kanselleer. |
|
| | |
|