RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | | Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Die JSE sluit in die groen na ‘n positiewe begin in die VSA: Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak Die aankopebestuursindeks is op sy hoogste vlak sedert Maart 2022: Lisette IJssel de Schepper – senior ekonoom, Buro vir Ekonomiese Navorsing (BER) Goeie nuus vir groen energie: Francois Venter – senior bestuurder: Cash Solutions, Nedgroup Investments Nampo beloof weer ‘n landbouskouspel: Dr Dirk Strydom – hoof van Nampo-afdeling en bemarkings-en navorsingskoördinering, Graan SA Drie van die vier internetkabels onder die see is reggemaak: Jan Vermeulen – redakteur, MyBroadband Tinus drink koffie met Stefanie Fick van Outa: Adv Stefanie Fick – uitvoerende hoof : verantwoordbaarheid, Outa |
|
|
| | | | | Vryheidsdag het nog baie waarde | Tinus de Jager | Prof Amanda Gouws, professor in politieke wetenskap aan die Stellenbosch Universiteit gesels oor die waarde van Vryheidsdag. |
|
|
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 18.62 02 May, 17:00 | 0.14 % | EURZAR | 19.89 02 May, 17:01 | 0.02 % | GBPZAR | 23.23 02 May, 17:01 | -0.12 % | BTCUSD | 58,994.58 02 May, 17:01 | 2.03 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 76,197 02 May 00:00 | 0.16% | S&P500 | 5,018.39 01 May, 0:00 | -0.34% | Dow Jones | 37,903.29 01 May, 0:00 | 0.23% | BRENT | 83.36 02 May, 16:49 | -0.22% |
|
|
|
| | |
|