In ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Markoorsig: Jacques Pretorius – verskansingsfondsbestuurder, AG Capital Die coronavirus plaas markte onder groot druk: Professor Jannie Rossouw - hoof van Wits se sakeskool Die JSE verloor 10% van sy waarde die week: Deon Gouws – Beleggingshoof, Credo Wealth in Londen Wat moet jy nou met jou beleggings doen? Alwyn van der Merwe – direkteur van beleggings, Sanlam Privaat Welvaart Ons praat persoonlike geldsake: JB Smith – verskansingsfondsbestuurder, Sequoia Capital |