RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | | Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Die JSE sluit die week in die groen: Mia Kriegler – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal Die hof sê nee vir munisipaliteite wat nie ondersoeke doen vir elektrisiteitsverhogings nie: Antoinette Slabbert – senior verslaggewer, Rapport Daar is geleenthede vir werkskepping in kripto: Hannes Wessels – hoof: Suid-Afrika, Binance Pensioenfondse is druk besig om gereed te wees vir die twee-pot stelsel: Guy Chennells –kommersiële hoof: korporatiewe & werknemersvoordele, Discovery Kenners antwoord luisteraarsvrae: Mia Kriegler – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal & Richus Nel – finansiële beplanner, PSG Wealth |
|
|
| | | Tinus drink koffie met Andrea Rademeyer | Tinus de Jager | Andrea Rademeyer, stigter en bestuurshoof van Ask Afrika gesels oor haar agtergrond, loopbaan, die industrie waarin sy is, en wat sy doen om te ontspan. |
|
| | |
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 18.24 28 Jun, 17:53 | -1.21 % | EURZAR | 19.54 28 Jun, 17:53 | -1.00 % | GBPZAR | 23.05 28 Jun, 17:53 | -1.13 % | BTCUSD | 60,845.15 28 Jun, 17:53 | -0.98 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 79,707 28 Jun 00:00 | 0.93% | S&P500 | 5,482.87 27 Jun, 0:00 | 0.09% | Dow Jones | 39,164.06 27 Jun, 0:00 | 0.09% | BRENT | 84.92 28 Jun, 17:42 | -1.64% |
|
|
|
| | |
|