RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | Vrydag, 27 September 2024 |
|
|
| Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Die beurs sluit die week op rekordvlakke en die rand staan sterk: Mia Kriegler – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal Bloomberg sê Suid-Afrikaners word al hoe ryker: Dr Roelof Botha – politieke ekonoom Hoe gaan jou kind betaal om te studeer?: Werner Abrahams – bestuurshoof, The Ikusasa Student Financial Aid Programme Foundation NPC (ISFAP) Die Momentum-groep sien baie geld wat uit pensioenfondse getrek word: Jeanette Marais – bestuurshoof, Momentum Metropolitan Kenners antwoord luisteraarsvrae: Mia Kriegler – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal & Richus Nel – finansiële beplanner, PSG Wealth |
|
|
| | | Koffie met Ryk | Aan die stuur van ’n groeiende groenkragbedryf | Ryk van Niekerk | Rentia van Tonder, hoof van hernubare energie, krag en infrastruktuur by Standard Bank gesels oor haar agtergrond, loopbaan, die industrie waarin sy is, en wat sy doen om te ontspan. |
|
| | |
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 17.10 27 Sep, 16:19 | -0.44 % | EURZAR | 19.11 27 Sep, 16:19 | -0.31 % | GBPZAR | 22.92 27 Sep, 16:19 | -0.48 % | BTCUSD | 66,027.60 27 Sep, 16:19 | 1.47 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 87,734 27 Sep 00:00 | 0.47% | S&P500 | 5,745.37 26 Sep, 0:00 | 0.40% | Dow Jones | 42,175.11 26 Sep, 0:00 | 0.62% | BRENT | 70.71 27 Sep, 16:07 | -0.73% |
|
|
|
| | |
|