RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | Maandag, 5 Februarie 2024 |
|
|
| Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Die NVG-wet is ongrondwetlik en gaan die land baie duur te staan kom: Cas Coovadia – uitvoerende hoof, Business Unity South Africa (Busa) Afrika-lande kan mynboubeleggings by SA afrokkel: Johan Coetzee – globale hoof: mynbou & metale, dss+ Multichoice se Canal+-aanbod is heeltemal te min: Chantal Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth and Investments Die minimumloon styg met 8,5%: Theuns du Buisson – ekonomiese navorser, Die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) Hoekom sal jy R60 000 vir ’n Apple Vision Pro betaal?: Jan Vermeulen – redakteur, MyBroadband |
|
|
| | | | Kenners antwoord luisteraarsvrae | Ryk van Niekerk | Richus Nel, finansiële beplanner by PSG Wealth en Omri Thomas, direkteur van Abax Investments beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. |
|
| | |
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 19.04 05 Feb, 16:58 | 0.65 % | EURZAR | 20.45 05 Feb, 16:58 | 0.25 % | GBPZAR | 23.90 05 Feb, 16:58 | -0.01 % | BTCUSD | 43,122.82 05 Feb, 16:56 | 0.85 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 73,897 05 Feb 00:00 | -0.65% | S&P500 | 4,958.61 02 Feb, 0:00 | 1.07% | Dow Jones | 38,654.42 02 Feb, 0:00 | 0.35% | BRENT | 76.93 05 Feb, 16:45 | -0.56% |
|
|
|
| | |
|