RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | | Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Johan Gouws – hoof van advies, Sasfin Wealth Die regering wil die konstruksiemafia “met mening” pak: Sihle Zikalala – minister, departement van openbare werke en infrastruktuur Die regering spartel om elektrisiteitsmeters te herkodeer: Johan Hopley – senior bestuurder, Impact Meter Services Eskom konding koppelingsriglyne vir hernieubare projekte aan: Frank Spencer – waarnemende woordvoerder, SAPVIA Senwes verdien wéér rekordwinste: Francois Strydom – uitvoerende hoof, Senwes Die SEC se hofstryd met Ripple kan groot gevolge vir die kriptobedryf hê: Christo de Witt – hoof, Luno Suid-Afrika |
|
|
| | | | | SA is weer die skaapskeer-wêreldkampioen | Ryk van Niekerk | Herman Archer, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Skaapskeerfederasie gesels oor SA wat weer die skaapskeer-wêreldkampioen is, hoe die kompetisie werk en hoekom SA hierdie kompetisie oorheers. |
|
| |
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 18.69 28 Jun, 17:21 | 1.12 % | EURZAR | 20.39 28 Jun, 17:21 | 0.63 % | GBPZAR | 23.62 28 Jun, 17:21 | 0.25 % | BTCUSD | 30,362.89 28 Jun, 17:21 | -1.09 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 74,831 28 Jun 00:00 | 0.39% | S&P500 | 4,378.41 27 Jun, 0:00 | 0.93% | Dow Jones | 33,926.74 27 Jun, 0:00 | 0.55% | BRENT | 73.50 28 Jun, 17:07 | 1.38% |
|
|
|
| | |
|