RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | Dinsdag, 10 Januarie 2023 |
|
|
| Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Chantel Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth and Investments Die regering wil voor die einde van die jaar ‘n staatsbank hê: Khumbudzo Ntshavheni – minister van kommunikasie, Departement van Kommunikasie en Digitale Tegnologie Moet die Reserwebank se mandaat verander word om ekonomiese groei en werkskepping te bevorder?: Dawie Roodt – uitvoerende direkteur en hoofekonoom, Efficient Groep Suid-Afrikaners het in 2022 motors gekoop dat dit klap: Henry Botha – hoof van strategie besigheidsanalise-voertuigfinansiering, Absa Groep Mededigingsowerhede knor weer oor pryse van skoolklere: Ahmore Burger-Smidt – hoof van regulatoriese praktyk en direkteur in die kompetisie en telekommunikasie, Werksmans Navorsers wil beeste groener maak: Dr. Linde du Toit – senior dosent van dierekunde, Universiteit van Pretoria |
|
|
| | | | Current Value | Move % | USDZAR | 17.09 10 Jan, 17:23 | 0.78 % | EURZAR | 18.33 10 Jan, 17:21 | 0.64 % | GBPZAR | 20.74 10 Jan, 17:21 | 0.34 % | BTCUSD | 17,341.00 10 Jan, 17:23 | 0.94 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 78,000 10 Jan 00:00 | -0.44% | S&P500 | 3,892.09 09 Jan, 0:00 | -0.08% | Dow Jones | 33,517.65 09 Jan, 0:00 | -0.34% | BRENT | 80.02 10 Jan, 17:12 | 0.38% |
|
|
|
| | |
|