In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Dié sektore soek naarstiglik na vaardighede: Dr John Wentzel – uitvoerende hoof, Adcorp Eskom sluit die Komati-kragstasie, wat in die 1960s sy vlagskipstasie was: Rhulani Mathebula – waarnemende generasiehoof, Eskom Balwin ontwikkel dat dit bars: Steve Brookes – uitvoerende hoof, Balwin Properties Nedbank en SA PALS werk saam om bemagtiging in die landbousektor te versnel: Cobus De Bruin – hoof van kliëntwaarde-voorstelle vir Landbou, Nedbank & Gerrit van Vuuren – Regs- en Strategiese adviseur, SA PALS Hoe gewild is Apple en Google Pay?: Jan Vermeulen – joernalis, MyBroadband |