RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | | Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen Multichoice bloei steeds intekenare: Tim Jacobs – uitvoerende hoof, MultiChoice Het SA ’n staatsbeheerde verskepingsmaatskappy nodig?: Dr Joachim Vermooten – vervoerekonoom Die staat wil grond onteien vir transmissielyne: Lungisa Magwentshu – senior bestuurder: grond & regte, Nasionale Transmissiemaatskappy, Eskom Ontmoet die beste maker van Chenin Blanc in die wêreld: Johan Jordaan – keldermeester, Spier |
|
|
| | | | Kripto | Hoe werk kripto-arbitrage? | Ryk van Niekerk | Harry Scherzer, uitvoerende hoof van Future Forex, gesels oor hoe kripto-arbitrage werk |
|
| IcasaSePush skakel sy Starlink-bedrywighede in Suid-Afrika af | Ryk van Niekerk | Hanno Labuschagne, joernalis by MyBroadband, sê die maatskappy het verduidelik dat hulle uit die mark tree omdat hul voortgesette teenwoordigheid meer skade as goed doen. IcasaSePush het gesê die diens is van stapel gestuur om Suid-Afrikaners in afgeleë gebiede met swak internetverbinding te help. |
|
| |
|
| | | Current Value | Move % | USDZAR | 17.77 12 Jun, 16:45 | 0.25 % | EURZAR | 20.58 12 Jun, 16:45 | 1.06 % | GBPZAR | 24.17 12 Jun, 16:45 | 0.63 % | BTCUSD | 107,636.80 12 Jun, 16:47 | -0.80 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 97,112 12 Jun 00:00 | 0.73% | S&P500 | 6,022.24 11 Jun, 0:00 | -0.27% | Dow Jones | 42,865.77 11 Jun, 0:00 | 0.00% | BRENT | 69.21 12 Jun, 16:35 | -2.14% |
|
|
|
| | |
|