RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | | Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Bernard van Wyk – hoof van navorsing en fondsbestuur, Kruger Internasionaal Sanlam betree ’n NinetyOne-era: Anton Gildenhuys – uitvoerende hoof, Sanlam lewensversekering en spaarprodukte FirstRand is in hulle noppies met 10% groei: Mary Vilakazi – uitvoerende hoof, FirstRand Die Tesourie wil Rural Maintenance uit Mafube skop: Chris Bosch – uitvoerende hoof, Rural Maintenance Microsoft wil R30 miljard in Suid-Afrika investeer: Jan Vermeulen – redakteur, MyBroadband Hoenderboerdery is nie vir elke Jan Rap en sy maat nie: Marthinus Stander – uitvoerende hoof, Rainbow Chicken |
|
|
| | | | Curro groei ondanks groter druk op ouers | Ryk van Niekerk | Curro het vandag tussentydse resultate bekend gemaak. Die omset is 8% hoër en wesensverdienste styg met 10%. Die uitvoerende hoof, Cobus Loubser, bespreek die resultate. |
|
| |
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 18.19 06 Mar, 16:57 | -0.55 % | EURZAR | 19.72 06 Mar, 16:57 | -0.08 % | GBPZAR | 23.46 06 Mar, 16:59 | -0.53 % | BTCUSD | 89,659.10 06 Mar, 16:59 | -0.71 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 88,166 06 Mar 00:00 | 0.51% | S&P500 | 5,842.63 05 Mar, 0:00 | 1.12% | Dow Jones | 43,006.59 05 Mar, 0:00 | 1.14% | BRENT | 69.53 06 Mar, 16:47 | 0.21% |
|
|
|
| | |
|
͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏