RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | Maandag, 20 Januarie 2025 |
|
|
| Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Donald Trump maak sy potlood skerp: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Span SA is in Davos om belegging te lok: Iain Williamson – uitvoerende hoof, Old Mutual Sakeliga hof toe oor bemagtigingsvoorstelle in die eiendomsektor: Piet le Roux – uitvoerende hoof, Sakeliga Homechoice verkoop meer in sy winkels as deur die internet: Chris de Wit – uitvoerende hoof, HomeChoice Dié R100 000-bed kan jou gesonder maak: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool |
|
|
| | | Persoonlike Finansies | Kenners antwoord luisteraarsvrae | Ryk van Niekerk | Schalk Louw, portefeuljebestuurder by PSG Wealth en Andries Nel, welvaartbestuurder by Kruger Internasionaal beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. |
|
| | Die motorbedryf is woedend oor Amsa fabrieke wil sluit | Ryk van Niekerk | Daar is kommer dat die sluiting van ArcelorMittal se fabrieke nie genoeg tyd aan motorvervaardigers sal gee om ooreenkomste met buitelandse staalvervaardigers te sluit nie. Renai Moothilal, uitvoerende hoof van Naacam, bespreek die bedryf se kommer. |
|
|
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 18.55 20 Jan, 17:35 | -0.90 % | EURZAR | 19.30 20 Jan, 17:35 | 0.24 % | GBPZAR | 22.80 20 Jan, 17:35 | 0.10 % | BTCUSD | 106,463.00 20 Jan, 17:33 | 2.82 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 84,733 20 Jan 00:00 | 0.04% | S&P500 | 5,996.66 17 Jan, 0:00 | 1.00% | Dow Jones | 43,487.83 17 Jan, 0:00 | 0.78% | BRENT | 79.18 20 Jan, 17:20 | -1.00% |
|
|
|
| | |
|
͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏