RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | Dinsdag, 14 November 2023 |
|
|
| Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Chantal Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth and Investments Banke gee ’n moderne ondersoeksentrum aan die Valke om met forensiese ondersoeke te help: Nishal Mewalall – uitvoerende hoof, Suid-Afrikaanse bankrisiko-inligtingsentrum (SABRIC) Gisteraand se haelstorm in Gauteng is volgens versekeraars ’n groot katastrofe: Wynand van Vuuren – vennoot, King Price Pensioenarisse moet hulle oor dié uitdagings bekommer: Fran Troski – bestuurder navorsingsanalis, PPS Beleggings Die Wes-Kaap wil elektrisiteit namens verskeie munsipaliteite by private kragverskaffers aankoop: Alwie Lester – premier Alan Winde se spesiale raadgewer oor energie, Wes-Kaap SA lietsjies is baie soet in Amerika: Bernd Julicher – direkteur, Agrilink |
|
|
| | | Current Value | Move % | USDZAR | 18.37 14 Nov, 17:50 | -1.87 % | EURZAR | 19.90 14 Nov, 17:50 | -0.62 % | GBPZAR | 22.87 14 Nov, 17:50 | -0.47 % | BTCUSD | 36,201.96 14 Nov, 17:50 | -0.84 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 73,444 14 Nov 00:00 | 2.53% | S&P500 | 4,411.55 13 Nov, 0:00 | -0.08% | Dow Jones | 34,337.87 13 Nov, 0:00 | 0.16% | BRENT | 83.89 14 Nov, 17:40 | 1.45% |
|
|
|
| | |
|