RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | | Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Beurse rigtingloos na Amerika begin om tariefbriewe te stuur: Chantal Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth and Investments Hoe ernstig is die afsnypunt op tariewe die keer?: Deon Gouws – beleggingshoof, Credo Opskorting van invoerverbod laat pluimvee-invoerders glimlag: Grant Hendricks – uitvoerende komitee lid, Vereniging vir Vleisinvoerders-en-uitvoerders (Amie) Minder mense gebruik gratis water en elektrisiteit: Joe de Beer – adjunk-direkteur-generaal: ekonomiese statistiek, Statistiek Suid-Afrika Ken jou feite voor jy oorsee belê: Karel de Waal – portefeuljebestuurder, PSG Wealth Paarl Rooivleispryse skiet die hoogte in: Dr Frikkie Maré – uitvoerende hoof Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) |
|
|
| | | | Aangebied deur Kruger Internasionaal | Brics word nou Trump se teiken | Tinus de Jager | Theo Vorster, medestigter by Galileo Capital, gesels oor die markte. |
|
| Hoofstorie aangebied deur Portfolium | Die rand wen uit dollarswakheid | Tinus de Jager | Hanri Pretorius, streeksverkoopsbestuurder van Currency Partners, bespreek hoe die verswakking van die dollar die rand bevoordeel. |
|
| Tegnologie | Kunskennis raak al hoe meer menslik | Tinus de Jager | Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, bespreek hoe kunskennis al hoe meer soos mense word, terwyl hy kyk na die poste wat by Microsoft deur kunskennis vervang is. |
|
|
|
| | | Current Value | Move % | USDZAR | 17.83 08 Jul, 17:15 | -0.06 % | EURZAR | 20.88 08 Jul, 17:13 | 0.02 % | GBPZAR | 24.18 08 Jul, 17:15 | -0.35 % | CNYZAR | 2.49 08 Jul, 17:14 | -0.01 % | BTCUSD | 108,405.60 08 Jul, 17:13 | 0.23 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 97,225 08 Jul 00:00 | -0.14% | S&P500 | 6,229.98 07 Jul, 0:00 | -0.79% | Dow Jones | 44,406.36 07 Jul, 0:00 | -0.94% | Brent crude $ | 69.49 08 Jul, 17:02 | 0.07% | Gold $ | 3,297.00 08 Jul, 17:00 | -1.18% |
|
|
|
| | |
|