In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Johan Gouws – hoof van advies, Sasfin Wealth Long4Life “oorleef” die grendeltyd met R800 miljoen in die bank en geen skuld: Brian Joffe – uitvoerende hoof, Long4Life Die Landbank het nóg R18 miljard nodig: Christo van der Rheede – uitvoerende direkteur, Agri SA Die pandemie versnel die verandering van die wêreld se arbeidsmag: Prof Jannie Rossouw – hoof van Wits se sakeskool SA se eerste beleggingsgeleentheid in hernieubare energie, infrastruktuur: Mia Kruger – direkteur van navorsing en fondsbestuur, Kruger Internasionaal ‘n Nuwe aanlynskool wil met tegnologie onderwys verander: Kobus Louw – uitvoerende hoof, Digemy |