RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | Vrydag, 28 Februarie 2025 |
|
|
| Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Tinus de Jager Moneyweb Die beurs trek swaar met laer internasionale indekse vandag.: Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal ‘n Nuwe indeks om te wys of jy tevrede is met die diens wat jy kry: Prof Adré Schreuder – hoof: klante-ervaring, Universiteit van Pretoria Nuwe, en meer infrastruktuur is nodig om water by Johannesburg se inwoners te kry: Prof Mike Muller – besoekende adjunkprofessor, Wits se Bestuurskool & voormalige direkteur-generaal, departement van water en sanitasie Die Waterfall ontwikkeling wen internasionale erkenning: Willie Vos – uitvoerende hoof van Waterfall City Management Company Kenners antwoord luisteraarsvrae: Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal & Rita Cool – hoof van individuele advies-strategie, Alexforbes |
|
|
| | | Koffie met Ryk | Fietsry in die sakewêreld maak ’n verskil | Ryk van Niekerk | Ursula du Plooy, stigter van Change a Life en direkteur by die JSE, gesels oor Change a Life se jaarlikse fietstoer en haar rol by die JSE. |
|
| | |
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 18.50 28 Feb, 17:25 | 0.18 % | EURZAR | 19.25 28 Feb, 17:25 | 0.28 % | GBPZAR | 23.33 28 Feb, 17:25 | 0.30 % | BTCUSD | 84,008.20 28 Feb, 17:25 | -0.25 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 85,943 28 Feb 00:00 | -1.58% | S&P500 | 5,861.57 27 Feb, 0:00 | -1.59% | Dow Jones | 43,239.50 27 Feb, 0:00 | -0.45% | BRENT | 72.49 28 Feb, 17:18 | -1.12% |
|
|
|
| | |
|
͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏