In ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Markoorsig: Die JSE klim twee derdes van ‘n persent, saam met wêreldmarkte Theo Vorster – Galileo Capital Nog ‘n plan word voorgestel vir die Suid-Afrikaanse ekonomie: Professor HB Klopper – uitvoerende dekaan, Navorsing en Institusionele Vennootskappe by die Da Vinci Instituut Fabrieksproduksie sak meer as wat voorspel is: Mike Schüssler – stigter en hoofekonoom, economists.co.za PSG bied sedert Julie vanjaar hulle Think Big-webinaarreeks aan: Dan Hugo – uitvoerende beampte van PSG Distribusie FlySafair koop nog ‘n Boeing of twee: Elmar Conradie – uitvoerende hoof, FlySafair Shoprite-winkels begin ook met ‘n beloningsprogram: Willie Peters – hoof bemarkingsbestuurder, Shoprite Amazon Sidewalk kan die tegnologiese wêreld verander: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool |