RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | Dinsdag, 5 September 2023 |
|
|
| Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Markoorsig: Die rand val verder terug teen die dollar: Chantal Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth Shoprite se Sixty60 groei steeds, die keer met 80%: Pieter Engelbrecht – bestuurshoof, Shoprite Holdings Die bruto nasionale produk is hoë as wat verwag is: Dr. Elna Moolman – ekonoom, Standard Bank Die arbeidsmark is op soek na verkoopsagente, sagteware-ontwikkelaars en boekhouers: Ilana Bouwer – hoof van verkope, Pnet Die Weskaap soek meer besoekers uit Noord-Europa: Abby Jacobs – waarnemende projekleier, South African Tourism Hommeltuie vertel jou nou wanneer om jou vrugte en neute te oes: JC van der Waldt – hoofbestuurder, Aerobotics |
|
|
| | | Markoorsig | Tinus de Jager | Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur van Kruger Internasionaal gesels oor die markte, die olieprys, AVI se resultate en Bidvest se omset wat groei. |
|
| | | |
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 19.27 05 Sep, 17:03 | 0.93 % | EURZAR | 20.63 05 Sep, 17:03 | 0.11 % | GBPZAR | 24.19 05 Sep, 17:03 | 0.50 % | BTCUSD | 25,703.12 05 Sep, 17:03 | 0.15 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 74,931 05 Sep 00:00 | -0.59% | S&P500 | 4,515.77 04 Sep, 0:00 | 0.00% | Dow Jones | 34,837.71 04 Sep, 0:00 | 0.00% | BRENT | 89.65 05 Sep, 16:50 | 0.92% |
|
|
|
| | |
|