In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Nerina Visser – etfSA Shoprite verhoog sy markaandeel: Pieter Engelbrecht – uitvoerende hoof, Shoprite Die konstruksiebedryf tel stadig maar seker sy kop op: Dr. Roelof Botha – ekonoom Die Wes-Kaap wil werk skep, Covid-19 bestry en veiligheid verhoog: David Maynier – Wes-Kaapse minister van finansies en ekonomiese geleenthede Is Suid-Afrikaners besig om kriptogeldeenhede te koop? Marius Reitz – bestuurder vir Afrika, Luno Boere glimlag oor stygende wolpryse: Deon Saayman – bestuurder, Cape Wools SA |