RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | Donderdag, 23 November 2023 |
|
|
| Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Die rentekoers bly onveranderd, maar die inflasiewolke bly hang: Lullu Krugel – hoofekonoom, PWC Suid-Afrika Twee Absa-manne nou aan die stuur by Nedbank: Daniel Mminele – voorsitter, Nedbank Die HS-klasaksie teen is ná ’n dekade, en baie regskoste, op die horison: Johan Stander – bestuurslid van die Highveld Sindikasie Aksiegroep (HSAG) Lojaliteit in kleinhandel hang nie net van pryse af nie: Ed von Gericke – hoof: kleinhandel bedrywighede, Spar |
|
|
| | | | | Die OpenAI- en Microsoft-sepie | Ryk van Niekerk | Jan Vermeulen, redakteur van MyBroadband gesels oor die OpenAi- en Microsoft-sepie en Sam Altman wat terugkeer na sy pos. |
|
| |
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 18.79 23 Nov, 17:59 | -0.49 % | EURZAR | 20.50 23 Nov, 17:59 | -0.31 % | GBPZAR | 23.56 23 Nov, 17:59 | -0.14 % | BTCUSD | 36,934.31 23 Nov, 17:57 | -1.88 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 75,439 23 Nov 00:00 | 0.90% | S&P500 | 4,556.62 22 Nov, 0:00 | 0.41% | Dow Jones | 35,273.03 22 Nov, 0:00 | 0.53% | BRENT | 80.62 23 Nov, 17:46 | -1.08% |
|
|
|
| | |
|