RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | | Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Van 1 tot 200 miljoen kliënte in 27 jaar: Shameel Joosub – uitvoerende hoof, Vodacom Raubex wys daar is nog lewe in die Suid-Afrikaanse infrastruktuur- en konstruksiebedryf: Dirk Lourens – bedryfshoof, Raubex WeBuyCars se notering kos R45 miljoen of 12,5% van sy wins: Faan van der Walt – uitvoerende hoof en stigter, WeBuyCars Alle kontantbeleggings is nie dieselfde nie: Jac de Wet – welvaartsbestuurder, PSG Wealth Hoekom is die wêreld so opgewonde oor AlphaFold 3?: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool |
|
|
| | | Kenners antwoord luisteraarsvrae | Tinus de Jager | Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak en Jaco Prinsloo, senior finansiële raadgewer by Alexforbes beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. |
|
| Die BMW 7-reeks wen motor van die jaar | Tinus de Jager | Bernard Hellberg jr., eresekretaris van die SA Gilde van Mobiliteitsjoernaliste (SAGMJ) gesels oor Suid-Afrika se Motor van die Jaar vir 2024. |
|
| |
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 18.32 13 May, 17:03 | -0.70 % | EURZAR | 19.79 13 May, 17:05 | -0.33 % | GBPZAR | 23.00 13 May, 17:05 | -0.32 % | BTCUSD | 62,756.93 13 May, 17:03 | 2.53 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 78,729 13 May 00:00 | 0.34% | S&P500 | 5,222.68 10 May, 0:00 | 0.16% | Dow Jones | 39,512.84 10 May, 0:00 | 0.32% | BRENT | 83.42 13 May, 16:52 | 0.91% |
|
|
|
| | |
|