RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | Maandag, 13 November 2023 |
|
|
| Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Vodacom gaan nog baie baat uit Vodafone Egypt: Shameel Joosub – uitvoerende hoof, Vodacom Wat is die bemagtigingsreëls vir die vryhandel-permitte om landbouprodukte na Europa uit te voer?: Rico Basson – uitvoerende hoof, South Africa Wine Dié mega-bakery botter Premier Foods se brood aan altwee kante: Kobus Gertenbach – uitvoerende hoof, Premier Foods Group Jou aftree-besluit hoef nie meer ’n nagmerrie te wees nie: Martin Riekert – hoof van kleinhandelbeleggings, Momentum Beleggings Die internet-van-dinge is besig om geweldige vinnig in SA te groei: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool |
|
|
| | | Kenners antwoord luisteraarsvrae | Tinus de Jager | Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth en Paul Kempff, besturende direkteur van Futurum Financial Group beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. |
|
| | |
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 18.77 13 Nov, 16:42 | 0.10 % | EURZAR | 20.03 13 Nov, 16:42 | -0.01 % | GBPZAR | 22.97 13 Nov, 16:42 | 0.41 % | BTCUSD | 36,720.30 13 Nov, 16:42 | -1.20 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 71,732 13 Nov 00:00 | 0.47% | S&P500 | 4,415.24 10 Nov, 0:00 | 1.56% | Dow Jones | 34,283.10 10 Nov, 0:00 | 1.15% | BRENT | 81.55 13 Nov, 16:30 | -0.07% |
|
|
|
| | |
|