RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | | Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Kliënte se apatie wurg die Purple Group: Charles Savage uitvoerende hoof – Purple Group Seriti glo SA gaan nog lank steenkool as kragbron gebruik: Dirk Miller – hoofbestuurder, Klipspruit Steenkoolmyn, Seriti Resources Zimbabwe wil ‘n digitale geldeenheid bekend stel wat aan goud gekoppel is: Dawie Roodt – uitvoerende direkteur en hoofekonoom, Efficient Groep Finansieringsmodelle vir KMOs is aan die verander: James Noble – hoof van groot-en kleinhandel en konsessie, Absa Dié tegnologie kan jou sê hoeveel krag jou sonpanele opwek, en gáán opwek: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool |
|
|
| | | | | | Mafube nou saam met die res van SA in die donker | Ryk van Niekerk | Jannie Schabort, voorsitter van die Mafube Besigheidsforum gesels oor die hof wat die Mafube-munisipaliteit se toegang tot sonkrag af sny en of die situasie beredder kan word. |
|
|
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 18.12 24 Apr, 17:43 | 0.13 % | EURZAR | 20.03 24 Apr, 17:43 | 0.72 % | GBPZAR | 22.63 24 Apr, 17:43 | 0.57 % | BTCUSD | 27,261.30 24 Apr, 17:45 | -1.17 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 78,121 24 Apr 00:00 | 0.27% | S&P500 | 4,133.52 21 Apr, 0:00 | 0.09% | Dow Jones | 33,808.96 21 Apr, 0:00 | 0.07% | BRENT | 82.48 24 Apr, 17:32 | 1.39% |
|
|
|
| | |
|